Die dag toe Suzette & Roddie Meiring vir my laat weet het hulle is swanger was ek so verskriklik opgewonde en kon die trane of die vreeslike groot smile op my gesig wegsteek nie.  Ek het geweet in my hart en siel hulle gaan wonderlike ouers wees. Dit was vir my n verskriklike voorreg om hier fototjies van kleine Heimne te neem.
Mag sy vir julle oneindige liefde en geluk bring! Geniet elke oomblik saam met haar!

Geniet die sneak peek 🙂

Jeremiah 29:11 – ” For I know the plans I have for you,’ declares the Lord, ‘plans to prosper you and not to harm you, plans to give you hope and a future. “

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Content is protected !!